| Modulekode | SGR 410 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
| Module-inhoud | *Vir LLB (a) Algemene beginsels en leerstukke van die skadevergoedingsreg (b) Besondere beginsels by deliktuele skadevergoeding (c) Besondere beginsels by kontraktuele skadevergoeding (d) Prosesregtelike beginsels in die skadevergoedingsreg |
| Modulekrediete | 10.00 |
| Programme |
|
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Akademiese organisasie | Privaatreg |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App